![]() |
|
|
![]()
|
12801. Winterskool oor byeboerdery - 2007-07-05 DIE gewilde Byeboerdery Winterskool vind gedurende Julie plaas. Die meeste klasse word by die Elsenburg Instituut te Muldersvlei naby Stellenbosch aangebied.
'n SPESIALE winterkonsert met Jannie Moolman en Rina Hugo word op 25 Julie in die NG Kerk Wellington-Noord aangebied.
A FREE Tourism Outreach Programme (TOP) Workshop will be held in the old council chamber at the Paarl Town Hall on 13 July from 10:00 to 13:00.
THE annual congress of Agri Wes-Cape will be held on Wednesday 25 July from 08:30 to 16:30 at the Goudini Spa & Conference Centre in Rawsonville.
Ou Meulteater. Op Woensdag 11 Julie word daar ’n hele reeks kinderteaterproduksies aangebied by die Ou Meulteater in die Paarl. Anna Emm Productions gaan seker maak dat kinders (en ouers!) hulself gate uit geniet! Kaartjies is R25. Bespreek by 021-979-3131.
OMNIA bied vanjaar twee Boerepatentekompetisies in vennootskap met Agri Mega aan met groot pryse.
ALL unemployed people between the age of 18 and 35 years are invited to register for free training in Maths and English with the Department of Labour office in Breda Street, Paarl, from 16 July.
INTERESSANTE uitstappies en daaglikse aktiwiteite word vir inwoners van Huis Vergenoegd in die Paarl gereël.
GRAAG wil ek my kommer uitspreek oor die afgelope maand se stakings. Ek moet erken dat die salarisse waarmee die staatsdienswerkers tevrede moet wees beslis ‘n skande is.
DIE VLV Wellington vergader Donderdagoggend 19 Julie om 09:30 by die Provence konferensiesentrum in Wellington vir ’n praatjie oor kursusse rakende naaldwerk.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|