![]() |
|
|
![]()
|
15921. Gekwalifiseerde werktuigkundige - 2006-06-01 DIE PERSOON MOET IN BESIT WEES VAN ‘N KODE AGT LISENSIE. MOET EIE VERVOER Hê.
A minimum of 2-5 years’ experience is required. A background in tanker manufacturing is essential. The succsessful applicant must pass a test.
‘n Toonaangewende vervaardiger van vlekvrye staaltenke, benodig die dienste van ‘n ingenieurstegnikus/tekenaar met ondervinding in die vlekvrye staalbedryf.
Eiendomsagente benodig vir ons Wellington- kantoor met of sonder ondervinding
Kennis van Ontwikkelingsgerigte Maatskaplike Werk
TEN spyte van die naweek se gure weer het die eerste Auto Bearings & Seals Fietstoer vir junior en o.16 ryers met groot sukses in die Paarl plaasgevind.
DIE rugbyspan van Roses United het Saterdag ’n treetjie nader gegee aan sy doelwit om vanjaar as Boland klubkampioen gekroon te word, toe hy vir Abbotsdale 22-17 (12-0) geklop het.
DIE eerste span van die Shepherd Paarl Rugbyklub het Saterdag op Faurestraat Stadion ’n oortuigende 36-6 sege oor Belhar behaal.
THE Paarl Soccer Club has had a tough time of late in accumulating qualification points for the prestigious Castle League under the auspices of Safa Boland.
IN ’n karaktervolle terugvegpoging op Daljosafat Stadion het Albions Rugbyklub se eerste span Saterdag vir Kraaifontein 16-8 geklop.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|