1681. Praatjie oor dementia -
2011-02-24
DIE eerste mediese inligtingspraatjie vir 2011 aangebied deur Paarl Medi-Clinic vind op 9 Maart plaas in die kleinsaal van die NGK Paarlvallei in Bothastraat om 09:30.
Read More...
1683. Paarl Blommeklub byeen -
2011-02-24
DIE Paarl Blommeklub vergader Dinsdag 1 Maart om 19:00 in die NG Kerksaal te Denneburg, Paarl. Die tema is “Skeppende Ontwerp”.
Read More...
1684. Leefstylkalender -
2011-02-24
* ATKV. Die ATKV Paarl-tak se algemene jaarvergadering word gehou op Maandag 28 Februarie om 19:00 by die Taalmuseum in Pastorielaan, Paarl. Kontak Sandra by 084-419-0761.
Read More...