![]() |
|
|
![]()
|
17991. Drop-out kids traced - 2005-09-01 CHILDREN who have dropped out of school in Mbekweni are being traced by the area’s police social crime prevention unit and led back to learning.
A SPECIAL voter registration day for the municipal elections will be held on Saturday to enable all eligible voters who have not previously registered (or who have changed address) to do so at their local polling station.
DIE Drakenstein Interim-Sportkomitee hou sportvergaderings te Wellington op Donderdag 8 September en te Saron op Donderdag 15 September vir alle plaaslike sportorganisasies en sportklubs.
GEE R300 en gee 'n werklose persoon die kans om 'n nuwe lewe te begin.
DIE Drakenstein Sentrum vir Persone met Gestremdhede in die Paarl is ’n geregistreerde welsynsorganisasie wat dienste lewer aan volwasse mense met gestremdhede in die Drakenstein munisipale gebied.
A CHARITY Golf Challenge will be held at the Paarl golf club on 22 September in aid of the Bowy House for children orphaned by or affected by HIV/Aids.
MENSE wat belang stel in die kweek van dahlias kan aansluit by die Drakenstein Dahliavereniging.
DIE Vriende van Paarlberg hou ’n skyfievertoning Maandag om 19:30 by Christ Church, Klein Parys, Paarl.
BREAST cancer patients and their relatives are invited to a tea which will be presented by the breast cancer support group Reach for Recovery in Paarl.
TONEEL is in sy bloed, maar saam met dit is Merlin Balie ’n beginselvaste jongman wat nie kompromieë sal aangaan net om werk te hê nie.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|