18712. SKRYNWERKERS -
2005-05-19
Twee gekwalifiseerde SKRYNWERKERS benodig te Westelike Skrynwerke.
Skakel (021) 862-2942 vir navrae en aansoeke
Read More...
18714. Receptionist/Girl Friday -
2005-05-19
PARCEVAL (PTY) LTD is a manufacturer of plant extracts for the pharmaceutical industry. We are situated outside Wellington in a beautiful farm environment.
Read More...
18716. Peoples wen so-so -
2005-05-19
DIE Tiere van Young Peoples het Saterdag op Daljosafat hul swakste vertoning nog vanjaar gelewer toe hulle Silvertree sukkel-sukkel met 22-10 geklop het. Die Tiere was rustyd 15-10 voor.
Read More...
18717. Paalspringers soek vastrapplek in Boland -
2005-05-19
DIE Bolandse atlete het die afgelope dekade met atlete soos Okkert Brits, Elmarie Gerriths en Fanie Jacobs op beide nasionale en internasionale vlak hul merk in paalspring gemaak.
Read More...
18720. Vineyards gee Eersterivier pak -
2005-05-19
DIE eerste span van Vineyards het sy plek bo-aan die Divisie 4 punteleer behou deur Eersterivier Saterdag in ‘n opwindende wegwedstryd 21-17 te klop.
Read More...