![]() |
|
|
![]()
|
2311. Lloyd Cele sing by Allandale se karnaval - 2010-11-18 DIE Allandale Korrektiewe Dienste se jaarlikse karnaval word hierdie naweek (19 en 20 November) aangebied in die Paarl.
PAARL MALL will host a charity book sale from Thursday 18 November to Sunday 21 November in support of Wola Nani, a Western Cape charity.
A CONFERENCE for girls and mothers will be held at the Mbekweni Indoor Sports Centre in Paarl on 27 November at 09:00. The theme is ‘growing and preserving the flowers of the nation’ towards moral regeneration.
DIE Just Grace spirituele dansgroep bied hul jaarlikse vrouekonferensie aan van 26 tot 28 November by Bergkroon op Wellington.
’n FEESMARK met volop kunsgoed, hartsgoed, leefgoed en kindergoed word van 29 November tot 4 Desember aangebied in die saal van die NG Strooidakkerk in die Paarl. Daar sal ook ’n teetuin wees.
GEDURENDE die naweek van 20 en 21 November word groot getalle belangstellendes verwag by die Bonsai-skou wat in die Stellenbosse Botaniese Tuin plaasvind.
’n DANS en wynveiling word Saterdag 20 November by die Paarl Rugbyklub (Le Venue) gehou as fondsinsameling.
* Competition. The judging of Miss Drakenstein Festival of Lights 2010 will take place on 20 November at the Paarl Town Hall.
Agricultural Investment company based in Franschhoek
PAARL POST
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|