![]() |
|
|
![]()
|
3521. Flexographic Printer Operator - 2010-06-24 PLATEX
STEYN FOURIE en Neil Rademan is twee van die bekende Suid-Afrikaanse kunstenaars wat gedurende die week van 5 tot 9 Julie aan ’n splinternuwe Wellingtonse fees van musiek en toneelopvoerings gaan deelneem.
THE Old Mill Theatre presents a children’s comedy on Sunday 27 June at 16:00.
THE Gallery at Grande Provence in Franschhoek will host a new exhibition from 4 July to 28 July.
DIE klassieke sprokie Rooikappie en die Wolf, is tot ’n vermaaklike toneelstuk verwerk deur Gaerin Hauptfleisch, wat ook die regie behartig en selfs een of twee verrassende verskynings op die verhoog maak.
MET twee goue medaljes by die Suidelike Streek Jeugkampioenskappe het Schalk Burger sy plek in die SA Jeugspan bespreek om in Augustus aan die Junior Olimpiese Spele in Singapoer te gaan deelneem.
’n UITSTALLING deur Diek Grobler word op 10 Julie om 11:00 by die Breytenbach-sentrum in Wellington geopen.
ROSES United het verlede Saterdag die span van Saldanha oortuigend met 32-15 verslaan op die CPUT-veld in Wellington.
DIE Boeremusiekgilde se Boland-tak hou sy Takkompetisie op Saterdag 26 Junie om 16:30 by Noord-Eind Laerskool.
IN ’n baie gelykop rugbywedstryd het Pniel Villagers daarin geslaag om die tweede geplaaste Primrose met 15-11 te klop nadat hulle met waterdrinktyd reeds met 7-5 voorgeloop het.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|