![]() |
|
|
![]()
|
3621. Groot kettingwinkels pla in Noorder-Paarl - 2010-06-17 DIT is met ’n gevoel van ongeloof dat die nuus na my oorgedra is dat nog ’n groot kettingwinkelgroep oorweeg word vir Noorder-Paarl.
THE Oliver Fortuin Foundation recently presented a day trip to the Drakenstein Prison, which included a tour of the house where Nelson Mandela stayed during the months before he was released.
EK verwys na die Paarl Post van 13 Mei waar die gemeenskap gewaarsku word dat hulle nie plaaslik moet skakel vir ’n ambulans nie, maar wel vir Tygerberg Hospitaal (021-937-0500).
DIE gemeenskap van Wellington het via die Wellington Rapportryerkorps ’n merietetoekenning aan my en my vrou gemaak. Ons voel klein oor die baie groot eer.
DIE dienssentrum vir bejaardes by Huis Vergenoegd het in sy 27ste bestaansjaar nuwe energie wat gegenereer word in en deur die aktiewe deelname van lede.
DIE gewilde Sutherland Bustoer van die ATKV vind vanjaar plaas op die naweek van 31 Julie/1 Augustus.
MET Fifa Wêreldbeker-sokkerkaartjies styf in die hand was die pad vanaf die Paarl tot in die hartklop van die wêreld Vrydag ’n heel eenvoudige rit.
Egoli: The Movie, Shuck’s Tsabalala Survival Guide to South Africa 2010 and The Last Song can be seen this week (11 to 17 June) at Mini Max.
A FUNDRAISING Sportathon will be presented at the Paarl Mall on Wednesday (Youth Day) at the Edgars/Truworths courtyard by Rock Community Care.
“DIE Ongelooflike Resies is pret én leersaam”.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|