3671. Roses wen net-net -
2010-06-10
ROSES UNITED se eerste rugbyspan het Saterdag net-net kop bo water gehou om ’n 17-16 sege teen Wesbank te behaal. Roses was rustyd met 3-8 agter.
Read More...
3672. Hengelaars beleef moeilike dag -
2010-06-10
TYDENS die vierde kompetisie van die Paarl Varswater-hengelklub wat Saterdag in mooi weerstoestande by die Groenberg-dam aangebied was, het Magriet van Eck vir die manne gewys hoe dit gedoen moet word.
Read More...
3673. Sportdagboek -
2010-06-10
DIE Boland Halfmarathonkampioenskappe vind 12 Junie plaas en spring om 07:45 weg by die Daljosafatstadion.
Read More...
3674. Bailey verwesenlik ideaal by ATKV -
2010-06-10
HERMAN Bailey, bekende inwoner van Wellington, is verlede naweek tydens die algemene jaarvergadering van die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) tot direkteur van die organisasie se direksie verkies.
Read More...