![]() |
|
|
![]()
|
4781. Free workshop on personal finances - 2010-02-11 COMPUSCAN is presenting a free financial health workshop in Paarl on Saturday 13 February at the Drakenstein library. It runs from 11:00 to 13:00.
EK het onlangs die Paarl-streek besoek en is geskok om te sien dat munisipale dreindeksels gesteel word.
A FREE workュshop on regisュtraュtion of non-profit welfare organisations will be held at the Thuュsong Centre in Mbekweni on 17 February from 09:00.
I WISH to salute the Mbekweni police force for going to all lengths to combat crime in the area, especially over the festive season.
GRAAG wil ek by die Munisipaliteit weet wat gedoen word aan die verkoop van die vervalste DVD痴 by stalletjies in Lady Greystraat.
DIE Departement Landbou van die Wes-Kaap het 地 uitnodiging gerig aan individue en instansies wat wil aansoek doen vir befondsing vir plaaswerkerontwikkeling. voor 26 Februarie om 12:00.
VIR getroue Boland-ondersteuners was die bywoning van die opwarmingswedstryd tussen Boland en Stormers op Saterdag 6 Februarie in die nuwe Kaapse Stadion 地 verrykende ervaring (ongeag die eindtelling).
THROUGH Paarl Post I would like to thank the Drakenstein Municipality Waste Services for placing a glass bank at the SAPS Boland Detective Academy to counter any possible littering that occurred there in the past as reported on in Paarl Post (28/2/10).
DIE eerste krieketspan van Young Peoples was Saterdag terug op die wenpad toe hulle met Van der Stel afgereken het in hul agterplaas op Stellenbosch.
地 NUWE afrigter, 地 nuwe kaptein en 地 aantal nuwe gesigte in die Boland-span sal Saterdag poog om die naam van die Kavaliers hoog te hou tydens Saterdag se kragmeting teen die Vodacom Stormers.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|