![]() |
|
|
![]()
|
6271. Vrouedag - 2009-08-06 DIE Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) se Waterblommetjies-damestak vier Vrouedag op Saterdag 8 Augustus om 13:00 by Bergrivier Sekondêr se skoolsaal.
THE Ware Evangelie Pinkster Church in Amstelhof will present a Gospel Crusade from 8 to 11 August at the church.
TEN months ago beneficiaries were happy to get their new RDP houses in Project2 Mbekweni, Paarl.
DIE Bet-el VGK in Groenheuwel hou van 10 tot 15 Augustus ’n Evangelisasie-week met ds Claud van Graan as gasprediker.
DIE AD/HD-ondersteuningsgroep vergader Woensdag 12 Augustus om 19:00 by die Cheve-klubhuis in Meulstraat, Paarl.
DIE klas van 1999 van Weltevrede Sekondêr hou ’n dans by Havana op Wellington op Saterdag 8 Augustus om 20:00. Kaartjies is R15 en daar sal ’n geluktrekking wees.
Ligstraal-derby. Ligstraal Skool hou Saterdag om 10:00 hul eerste derby teen Dorothea Skool (Stellenbosch) op die sportvelde van Paarl Gimnasium Hoërskool.
DIE gesoute storievertellers Nico Nel en Uys van der Hoven is op 14 Augustus om 19:00 by die Breytenbach-sentrum se Bôrdienghuis-teaterkafee te sien.
A PAARLITE working as agricultural contractor in war-ravaged Afghanistan had a narrow escape last week when a bakkie in a two vehicle convoy detonated what appears to be a roadside bomb, about 30 metres ahead of his vehicle.
DIE bekende sanger Neil Rademan tree op 13 Augustus saam met die sangeres Adri Louw en Johann Enslin se koor ten bate van die ACVV-dienssentrum vir bejaardes by Bergkroon buite Wellington op.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|