![]() |
|
|
![]()
|
9761. Just for kicks - 2008-07-10 TOURS are offered for those interested in the progress at the Green Point soccer stadium.
NIE eens die sopnatweer kon die jong rugbymanne daarvan weerhou om uithalerrugby op die laaste twee dae van die Coca-Cola o.13 Cravenweek te speel nie.
PAARL cyclists Emile Jacobs and Verdi Farao have been invited to attend the Tour de France – the world’s premier cycling event – as VIP guests.
HAYASHI HA KARATE in Paarl het Saterdag amok gemaak by die Rushin Kan Nasionale Karatetoernooi op Stellenbosch.
NEWTONS het in ’n wegwedstryd teen Touwpark die onderspit gedelf met 25-17.
DIE rugbyspan van Wellington-sone het Saterdag met Worcester-unie op laasgenoemde se tuisveld afgereken. Die A-span het met 42-17 geseëvier.
ALLE rugbyklubs moet kennis neem van die Rugbykode klubvergadering wat volgende week Woensdag in die Huguenot Gemeenskapsaal plaasvind.
DIE volgende sportgebeure vind binnekort in die Paarl en omgewing plaas.
DIE volgende sportuitslae is onlangs in die Paarl en omgewing behaal.
THE Golden Games for senior citizens will be held at Dal Josaphat Stadium in Paarl on Wednesday from 10:00.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|