![]() |
|
|
![]()
|
13591. Great weekend for Paarl Cricket's teams - 2006-11-23 THE Novel Paarl Cricket Club had a great weekend as all three teams scored big wins over their opponents.
IN ’n taai kragmeting op Daljosafat Stadion het Young Peoples Krieketklub Saterdag met slegs twee lopies teen Oostelikes verloor.
DIE eerste span van Bergrivier Krieketklub het Saterdag op Weltevrede sy wendroogte gebreek deur Stellenbosch en Distrikte met drie paaltjies te klop.
DIE span van Franschhoek Krieketklub moes Saterdag die knie buig teen Stellenbosch & Distrikte III in hul wedstryd op Idasvallei.
A RIDER from Paarl is delighted after being included in the national equestrian tentpegging team.
DIE vierde Boland Tweekamp-ligabyeenkoms is die afgelope naweek by die Hoër Tegniese Skool Drostdy op Worcester gehou.
DRUG-RELATED crime has doubled in the Cape Winelands in the last three years.
DIE Wellington-kampus van die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (CPUT) het so pas ’n nuwe hoof van formaat gekry in die vorm van Ben Truter.
SONDAG 12 November was weereens ‘n spesiale dag vir die oorlogsveterane-organisasie MOTH van Wellington met die Herdenkingsdag Parade en kranslegging vir gesneuweldes wat gehou is te Victoria Park.
FOR Paarl ambulanceman Neil Cupido (31), a day can be very long. The night even longer, but the hours he works and the pain he sees do not wipe the compassionate smile from his face.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|