![]() |
|
|
![]()
|
17671. Urban edge demarcation - 2005-04-28 THE Drakenstein Municipality has initiated the Demarcation of Urban Edges for the Urban Areas in the municipality, and interested and affected parties are invited to register.
PAARLITE Jacques Kruger is well known as a highly successful winemaker boasting more than 24 years’ experience in the industry. He now has joined the ranks of winemaking owner at Bernheim north of Paarl.
“ONS plaasskole is op die oomblik niks anders as vergete skole nie!” Só sê dr Jurie Joubert van die Wellington kampus van die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (CPUT).
OP Vrydag 6 Mei en Saterdag 7 Mei pak Amstelhof Primêr en Nederburg Primêr mekaar in hul jaarlikse derby.
ALEXA KIRSTEN’S life was changed forever by the man who murdered her neighbour and nearly succeeded in killing her in Wellington three months ago.
VIR volksanger David Kramer sou Pen Basson inspirasie vir ‘n fantastiese liedjie kon wees. Want hy is ‘n man so uit die kraal van Kramer se nimlike “Blokkies Joubert” rugbykarakter, wat vanuit sy sonnige kolletjie in die ouetehuis nog ‘n flikkering in die oog kry as sy vervloë sportdae ter sprake kom.
DIT vat aan ’n man (en sy hond) om in ’n jaar se tyd 922 arrestasies te maak en by 414 geleenthede op dwelms beslag te lê.
INBRAAKVRY oor die naweek. Dis hoe Wellington Maandag op die misdaadopgawes van die polisie aangeteken is.
'n JONG pa het Vrydagaand gesterf toe hy voor ’n trein op die Paarl spoorwegstasie beland het.
SOME of the firearms handed in at police stations in the Paarl and Wellington area not in a good condition.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|