![]() |
|
|
![]()
|
17701. Dwelms in visier - 2005-04-21 ’n REUSE-SLAG is deur polisie op Wellington geslaan toe mandrax-tablette met ’n straatwaarde van meer as ’n kwartmiljoen rand ontdek is.
DIE Paarl Stimulasiesentrum is ‘n besondere plek, waar erg gestremde en dikwels opvoedkundig vergete kinders met liefde opleiding en fisioterapie kry.
DIE Franschhoek polisie het die liggaam van ’n onbekende man in ’n sloot water in Fabriekstraat op die dorp gekry.
DIE Mathcard Wiskundesentrum bied ’n wiskunde-werkswinkel vir matrieks aan by Hoërskool Gimnasium van Dinsdag 26 April tot Woensdag 27 April.
BOUWERK aan die beoogde monument aan die Anglo-Boereoorlog op die Laborie wynlandgoed in die Paarl eersdaags begin, met die oog op onthulling in September.
Die Afrikaanse Taalmuseum in die Paarl soek 'n Administratiewe Assistent
Print Right and Copy Centre benodig die dienste van ’n GRAFIESE ONTWERPER met ’n erkende 3-jaar kwalifikasie.
Must have own transport. Basic salary plus commission. To start immediately. Call (021) 872-8094, fax (021) 872-7569 or e-mail to plasmav@telkomsa.net
Casuals for Sales Department
Must be able to perform all normal housekeeping duties effectively as well as prepare basic meals.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|