5963. Familiedag uitgestel -
2009-07-23
DIE Frank Pietersen Musieksentrum se Familiedag wat eerskomende Saterdag sou plaasgevind het, is uitgestel na Saterdag 5 September.
Read More...
5965. Spesiale diens by die Lighuis -
2009-07-23
DIE Lighuis-gemeente in die Paarl bied ’n spesiale diens aan op Sondag 26 Julie by Charleston Hill Senior Sekondêre Skool om 17:00.
Read More...
5966. Twisted Tuesdays cooking demo -
2009-07-23
A COOKING demonstration about the wonderful world of curries will be held on Tuesday 28 July at 19:00 at the Breytenbach Centre in Wellington.
Read More...
5967. Leefstyl kalender -
2009-07-23
* Birdsers Alert. The half-yearly CWAC count will take place at 09:00 on Saturday at the Paarl Bird Sanctuary.
Read More...
5969. BESTUURDER GELUKSOORD -
2009-07-23
Die Direksie van Geluksoord op Stellenbosch wag aansoeke in van gemotiveerde persone vir die Bestuurderpos.
Read More...
5970. Wie strooi so rommel? -
2009-07-23
DIE Breytenbach-sentrum se Bôrdienghuis-teater bied Saterdag ’n energieke interaktiewe kindertoneelstuk aan onder leiding van die bekende Waldemar Schultz (Jan-Hendrik van 7de Laan).
Read More...