![]() |
|
|
![]()
|
8511. Document Controller; HR Executive - 2008-09-18 PEARL VALLEY
DIE Oasis Tikkamer van die AME Kerk bied elke Dinsdag en Donderdag tussen 10:00 en 12:00 berading- en gebedsessies aan vir persone wat deur dwelmverslaafdheid aan Tik geraak word.
SATERDAG meet Violets en Riverstones kragte ter viering van eersgenoemde se 105ste bestaansjaar.
SATERDAG vind Young Gardens se derbywedstryde teen Standards plaas op Gardens Park.
THE Frank Pietersen Music Centre will be presenting a Musical Showcase at Nelson’s Creek Wine Estate’s conference hall on Sunday at 17:30.
AS Vrydagaand se wedstryd tussen die Boland Kavaliers en die Blou Bulle op Loftus Versveld in twee ongelyke helftes gedeel kon word - een helfte van sestig minute en een helfte van twintig minute - dan sou die Kavaliers, in die twintig- minuut helfte, ’n maklike sege oor die bloutruie behaal het.
PAARL WEB
PAARLIETE en besoekers moet beslis ’n aantekening maak van die topproduksies wat in die Moirs-saal aangebied word tydens die Cultivaria kunstefees van 25 tot 28 September.
WORKERS at the Project 2 housing project site in Mbekweni became the victims of an armed robbery late on Sunday evening.
mengbetonbedryf
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|