![]() |
|
|
![]()
|
10411. BOOKKEEPER - 2007-04-24 Windmeul Area ![]()
VIER atlete van die Boland het die afgelope naweek uitstekende prestasies behaal tydens die SA Jeug en Junior Kampioenskap in Pretoria. ![]()
SATERDAG vind die jaarlikse sewes-rugbytoernooi by die Klein Nederburg Sekondêre Skool plaas. Wedstryde begin om 09:30 en toegang is R5 (R2 vir leerders). ![]()
YOUNG soccer enthusiasts are invited to join a soccer training session. It will be held from Monday at 17:00 at La Rochelle Primary. ![]()
MEER as ’n half miljoen rand se lammers het Dinsdagoggend soos ’n bebloede tapyt versprei gelê oor ’n koringland naby Wellington. ![]()
’n VROU het die afgelope naweek haar eie lewe drie keer gewaag om haar geliefdes van ’n gewisse vlammedood te red. ![]()
WE are part of the legacy of Soccer 2010, says Luvuyo Nkewu, member of SAFA Boland and Drakenstein Football Association. ![]()
TIEN perde met simptome van Afrika Perdesiekte het die afgelope maand in die Paarl omgewing gevrek. ![]()
A SPECIAL general meeting of the Wellington SPCA is to be held tonight at 18:00 for the purpose of election of a management committee. ![]()
DIE Vriende van die Wellington Museum onderneem Saterdag ’n uitstappie na die Anglo-Boereoorlog Monument by Laborie-landgoed en die Taalmonument in die Paarl, en nooi belangstellendes uit om dit mee te maak. ![]()
|
[ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|