![]() |
|
|
![]()
|
13411. Guest-house manager - 2005-11-23 We currently have a vacancy for a hands on guest-house manager with previous experience in this industry. Wine-tasting, tours and sales experience is essential. ![]()
GRAPHIC DESIGNER needed for advertising company to start immediately ![]()
The Grande Roche Hotel requires applications from qualified individuals for the following positions: ![]()
A TEAM from Paarl took the honours in the Resolution/Energade triathlon race that took place in Gordon’s Bay on Sunday. ![]()
DIT is nooit lekker om ’n maaltyd van jou vingers te maak nie, maar die eerste krieketspanne van Paarl-Oos en Maties het Saterdag behoorlik naels gekou in hul rillerstryd op Stellenbosch. ![]()
DIE Wellington Tennisklub is vinnig besig om sy stem dik te maak in die plaaslike tennisliga. ![]()
’n NAT veld het daartoe gelei dat die eerste bal in Saterdag se wedstryd tussen die eerste krieketspanne van Paarl en Oostelikes eers om 12:45 geboul is. ![]()
OP Stellenbosch het ’n nat buiteveld nie alleen die wedstryd tussen die krieketklubs van Wellington en Van der Stel vertraag nie, maar die weer het ook verhoed dat Wellington met ’n sege kon terugkeer huis toe. ![]()
DIE Paarliet Pieter Koopman het Saterdag tweede gekom in die WP Marathon Kampioenskap. ![]()
DIE eerste krieketspan van Hugenote Hoërskool het die eerste helfte van hulle seisoen op ’n hoë noot begin deur hul jaarlikse interskole-wedstryd teen Swartland met vyf paaltjies te wen. ![]()
|
[ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|