![]() |
|
|
![]()
|
1871. Krieket-telbord - 2010-11-04 PAARL-OOS WEN. PAARL-OOS se eerstes het die afgelope Saterdag met 3 paaltjies teen Coronation I geseëvier. ![]()
TENNIS Paarl Huguenot tennisklub het 5-1 met Malmesbury afgereken. ![]()
RUGBY * Laer Paarl Rugbyklub se bekerfunksie wat in die vorm van ’n piekniekdans aangebied word, vind op 12 November om 19:00 by die Huguenot-gemeenskapsaal plaas. ![]()
INSKRYWINGS vir Die Burger-fietstoer op Stellenbosch op Sondag 5 Desember is nou oop. ![]()
BOVLEI WYNKELDER ![]()
STELLENBOSCH HOSPICE ![]()
Novel Ford currently has positions available in the Sales department. ![]()
DIE skrywer Dana Snyman en die musiekgroep Klopjag span saam in “Baby as ek verby ry…” by die Ou Meulteater op Sondag 14 November om 16:00. ![]()
DIE Paarl Amfiteater gaan die somervakansie gons met van Suid-Afrika se mees gewilde kunstenaars in aksie. ![]()
DIE eerste Bollemakiesie-fees by die Breytenbach-sentrum bied musiekproduksies van hoogstaande gehalte op Wellington in die week van 8 to 13 November. ![]()
|
[ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|