![]() |
|
|
![]()
|
8301. Skrywers gesels oor hul boeke - 2008-04-03 ELKE Saterdag gesels skrywers oor hul boeke by die Protea Boekwinkel op Stellenbosch. ![]()
DIE Space Jeug- en Familiesentrum bied ’n gevorderde kursus in kontekstuele pastoraat. ![]()
A MIRACLE crusade with Ernest Angley will take place at Mbekweni Rugby Stadium from Thursday 10 April to Sunday 13 April at 18:00 daily. ![]()
DIE 26-jarige Namibiër, Stephan Ludik, tree Saterdag om 20:00 op in die Ou Meul-teater. ![]()
DIE sanger en liedjieskrywer Phillip de Villiers sal optree by die Ou Meul-teater op Vrydag 11 April om 20:00. ![]()
DIE Oesfees op die Solms Delta-wynlandgoed in Groot Drakenstein Saterdagmiddag sal musiek eie aan die Kaapse platteland uitvoer met sewe ensembles. ![]()
DIE Breytenbach-sentrum bied in April ’n paar programme aan waarna veral boekliefhebbers kan uitsien. ![]()
DIE tweede Stellenbosch Internasionale Klaviersimposium vind vanaf 8 tot 12 April plaas. ![]()
AANHANGERS van ligte musiek en jazz kan in die Konservatorium se reeks konserte sien hoe van die land se blaasensembles hierdie genre met oorvloed en gees bemeester. ![]()
THE Cape Philharmonic Orchestra is presenting an oratorio festival from Sunday to 13 April in the Groote Kerk in Cape Town. ![]()
|
[ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|