![]() |
|
|
![]()
|
11371. Vark vat die pad - 2008-01-10 INWONERS van Bo- en Klein Meulstraat, Paarl, was vandeesweek verbaas toe ’n vark die buurt op hol gehad het.
THE Grande Roche Hotel is an internationally renowned establish- ment which we can be proud to have in Paarl
I REFER to the letter “Why is there no support for recycling?” by Grant Momplé published recently
Die Wellington Dahlia Vereniging bied sy jaarlikse dahliaskou vanjaar aan op Saterdag 19 Januarie in die Wellington stadsaal.
EK is ’n bewoner van ’n woonstelblok regoor Victoriapark in Markstraat, Paarl. Op 14 Desember het ons gesien hoe twee lede van die publiek in ’n wit voertuig registrasienommer CJ 27056 met een van die parkbewoners (’n dame genaamd Miriam) handel dryf met Krismisrose!
’n GHOLFDAG word Saterdag 15 Maart by die Paarl Gholfklub gehou om fondse in te samel vir Rusoord -tehuis vir bejaardes.
Tik ter waarde van bykans R20 000 is onlangs in ’n voertuig gevind wat deur die Paarl polisie afgetrek is.
DIE bekende prediker Garry Kieswetter besoek die NG Moedergemeente op Wellington van 19 tot 23 Januarie vir ’n reeks dienste.
It is very sad to see the government leaders only coming to our township when they need something from the people - especially when they need our votes.
DIE Paarl Wingerdfees vind plaas op 22 en 23 Februarie.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|