![]() |
|
|
![]()
|
11531. Rieldans op Paarlberg - 2007-12-06 DERTIEN groepe rieldansers het behoorlik die stof laat staan op Paarlberg Saterdagaand tydens die finale van die ATKV se tweede rieldanskompetisie.
EK stel baie belang in vlieghengel (fly fishing) maar is nog nie baie geoefen nie
A CABARET, “Kissed by Brel”and starring Claire Watling accompanied by Godfrey Johnson on piano, will be presented at the Bridge House Theatre on 14 and 15 December. Geoffrey Hyland is the director
DUISENDE rande se skade is verlede week aan ’n plaaslike man se voertuig aangerig toe rowers sy motorradio probeer steel het.
THE annual Symphony of Lights will brighten Paarl on Friday evening with the switching on of the Christmas Lights in Lady Grey Street, and continue on Saturday and Sunday evening.
FAKE cash notes are again doing the rounds in the Drakenstein area.
VIR die volgende twee weke is daar lekker vermaak vir die kinders by die Ou Meul-teater.
ARMED robbers escaped with more than R20 000 in cash during an armed robbery at the Mbekweni railway station on Sunday.
SATERDAGAAND om 20:00 tree Nedine Blom op by die Ou Meul-teater in die Paarl.
DIE lyk van ’n man is Saterdagoggend met ’n enkele steekwond in Borssenburgstraat in die Daljosafat industriële gebied gevind.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|