![]() |
|
|
![]()
|
13411. Perdesiekte galop al verder - 2007-04-19 TIEN perde met simptome van Afrika Perdesiekte het die afgelope maand in die Paarl omgewing gevrek.
A SPECIAL general meeting of the Wellington SPCA is to be held tonight at 18:00 for the purpose of election of a management committee.
DIE Vriende van die Wellington Museum onderneem Saterdag ’n uitstappie na die Anglo-Boereoorlog Monument by Laborie-landgoed en die Taalmonument in die Paarl, en nooi belangstellendes uit om dit mee te maak.
AS dit mense met invloed is vir wie straatresies ’n saak is en daaroor kla, dan wonder ek oor my invloed. Ek kla al twee jaar en probeer dit op my voorstoep stop.
DIT is vir my interssant dat die persone wat nou die hardste raas oor mnr Harlan Cloete se brief oor straatname en verering van sekere persone, glad nie 'n problem gehad om in die verlede persone te veereer van die apartheidsregime nie.
DIE eerste algemene jaarvergadering van die Breytenbach Sentrum word Maandag om 19:00 in die sentrum op die hoek van Malherbe- en Burgerstraat in Wellington gehou.
DIE Boland Kavaliers het die afgelope naweek hul rieme styfgeloop nadat die Mighty Elephants van die Oostelike Provinsie hulle met vier punte by Boland-Stadion in Wellington geklop het.
DIE maandelikse vergadering van Wellington se gemeen-skapspolisieforum vind vanaand om 19:30 by Bergrivier Hoërskool plaas.
DIE wedstryd tussen Albions Rugbyklub en Stellenbosch Coronations het verlede naweek toeskouers behoorlik vermaak nadat dié twee spanne in ’n rillerstryd gesamentlik meer as 80 punte aangeteken het.
VERLEDE Vrydag het Newton Rugbyklub hul eerste wedstryd in die Presidentsliga (Boland) tuis oortuigend gewen nadat hulle Young Good Hopes van Ceres met 44-5 vermorsel het.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|