![]() |
|
|
![]()
|
13621. PLAASVOORMAN - 2007-03-28 Floralae proteaplaas soek 'n man wat as spanleier van 'n werkerspan kan optree. Hy moet kan lei deur self 'n hardwerkende voorbeeld te stel.
Ons kliënt benodig die dienste van ‘n Restaurant/Algemene Bestuurder in die Wellington-area.
ON Saturday evening 10 March two of South Africa’s hottest acts appeared as a double bill at the Taal Monument amphitheatre, namely Freshly Ground (MTV award) and Johnny Clegg (world renowned and winner of several international awards).
DIE gewildheid van die SAD Safari Half-marathon het atlete in die Boland oortuig dat die Bolandse dorp net die regte ligging is vir ‘n nuwe ultra-marathon.
ONDERSTEUNERS van die Boland Kavaliers kan Saterdag vir die eerste keer die seisoen op die Boland Stadion regskuif om hul span in aksie te sien.
DIE spelers van GMT Paarl-Oos Krieketklub het verlede Saterdag ’n gemaklike tuisoorwinning in die kwarteindronde van die Premier Liga behaal nadat hulle Vredenburg/Saldanha met ses paaltjies geklop het.
IN ‘n naelskraap opwarmingswedstryd het die eerste rugbyspan van Newtons Rugbyklub Saterdag vir Stellenbosch/Coronations op Idasvallei 13-12 geklop.
ERVARING en hoë-risikospel was Saterdag die resep vir Albions Rugbyklub se rekordsege van 40-7 oor Young Gardens Rugbyklub gedurende hul vriendskaplike wedstryd.
THE Department of Environmental Affairs and Development Planning is planning a pilot project to drill for water in the Boland mountains at Wemmershoek and Grabouw.
THE eleventh annual 10km Nite Race, presented by the Drakenstein Correctional Services Athletics Club, took place in Paarl on Wednesday last week.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|