![]() |
|
|
![]()
|
14151. Unwanted dogs dumped - 2007-01-25 TWO small dogs who were reported walking aimlessly in the old Du Toit’s Kloof Pass last Thursday, could have been dumped there.
TIK is besig om ons gemeenskap te vernietig en ek kan dit nie meer vat nie. Só sê Arthur Adams, ’n inwoner van Amstelhof wat elke dag die gevolge van dié gevreesde dwelm sien.
’n POLISIE vergadering van sektor 2 en 3 vind Maandag om 19:00 plaas by die konferensiesaal van Joie de Vivre gastehuis.
DIE Laerskool Slot van die Paarl vier in November hul 150ste bestaansjaar.
DIE Bergrivier het Sondag nog twee slagoffers geëis toe talle mense op die rivier toegesak het om van die versengende hitte in die Drakenstein-gebied te ontsnap.
BYNA 2000 mense moet nou kilometers verder stap vir mediese hulp nadat die Hillcrest- kliniek by Wellington weens vandalisme moes sluit.
A POSSIBLE ATM fraud sindicate has been exposed in Franschhoek after two people were arrested in connection with debit card fraud.
SO raadop is inwoners van Wellington-Oos dat ‘n beloning van R1000 uitgeloof word vir inligting wat sal lei tot die identifisering van kinders wat verantwoordelik is vir saakbeskadiging in die buurt.
A SECURITY guard at the Paarl Mall was knocked unconscious on Monday evening, during an armed robbery.
’n MENS sou nooit kon dink dat Drakensteiners sou uitsien na ’n dag met ’n voorspelde temperatuur van 30 grade nie.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|