![]() |
|
|
![]()
|
1481. Wellingtonners wen op fees - 2011-03-17 WELLINGTONNERS het die afgelope week opslae by die Woordfees op Stellenbosch gemaak deur met twee toekennings weg te stap.
THE Boland FEDANSA Ballroom and Latin presents a ballroom dancing festival on Saturday 26 March at the Huguenot Community Hall from 10:00.
THE Paarl Stimulation Centre presents a “Patience & love equals success” picnic dance on 18 March at 19:30 in the Paarl Community Hall, in aid of disabled children.
The movies Rango (10MV), Gnomeo and Juliet (PG) and Black Swan (16 SLV) can be seen this week (18 to 24 March) at Mini Max.
VERSKEIE hoërskoolatlete van Wellington en Paarl het die afgelope naweek tydens die Wes-Kaapse atletiekbyeenkoms goeie vertonings gelewer en is ingesluit in die Wes-Kaapspan wat vanaf 24 tot 26 Maart aan die SA Skole-kampioenskappe op die Daljosafat-stadion gaan deelneem.
DIE SRRadiators Young Peoples se eerste krieketspan het verlede naweek weer vasgeval.
DIE Goue Leeus het die Boland Kavaliers met 32-10 afgeransel in ’n Vodacombeker-wedstryd wat verlede Saterdag op die Gene Louw-rugbyveld op Moorreesburg plaasgevind het.
TYDENS die Breederivier se 18 km wedvaart van Nekkies tot Alfiesdrift wat verlede Saterdag aangebied is, het verskeie roeiers van die Paarl hulle goed van hulle taak gekwyt. Vyf van die Paarl-roeiers het onder die eerste 10 plekke klaargemaak.
DIE manne van Vineyards het die derde trofee in hul kas nadat hulle onlangs die Young Gardens Sewes- rugbytoernooi gewen het.
DIE Riverstones Rugbyklub se Old Boys-klub se nuwe bestuur vir 2011 is onlangs aangewys.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|