![]() |
|
|
![]()
|
15281. Vonkeloggend vir vroue - 2006-08-24 ’n HELDERKLEURIGE vonkelwyn-laatontbyt word by die Nelson’s Creek Wynlandgoed op die Agter-Paarlpad gehou op Saterdag 9 September.
THE Valley Christian Fellowship is hosting a youth conference on 1 and 2 September at New Orleans Secondary in Paarl with the theme ‘Waiting and Dating’.
MIQLAT hou Vrydagaand 8 September ’n fondsinsamelingsfunksie in die Strooidakkerk se saal.
DIE Drakenstein Sentrum vir Persone met Gestremdhede hou Donderdag 28 September hul algemene jaar-vergadering.
THE Department of Social Services in Paarl is initiating a Child Abuse Protocol project targeting the Mbekweni Community.
Lecture series: The Drakenstein Heritage Foundation is presenting an interesting programme during their annual lecture series, held every Thursday evening in August at 20:00 at the Hout Street Gallery.
DIE Wellington Sendingfees vir alle gemeentes vind plaas van Sondag tot Woensdag by die NGK Wellington-Oos in Cummingsstraat.
DIE produksie Tong-innie-Kies van die BreakaLeg Dramaklub in die Paarl het tydens die onlangse Montagu Nasionale Kunstefees die trofee vir beste toneelstuk in die laerskool-afdeling gewen.
PAARL will host the Cultivaria festival from 21 to 25 September - truly a fest for the whole of Drakenstein.
'n POPKONSERT vir almal onder 19 word op Donderdag 21 September in die Carel Redelinghuys-saal by Hoërskool Gimnasium gehou.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|