![]() |
|
|
![]()
|
17171. Boland jonges begin goed - 2005-12-08 WISSELVALLIGE kolfwerk was vandeesweek die grootste probleem waarmee die Boland o.13 krieketspan moes worstel tydens die o.13 Standard Bank week wat in die Paarl en Wellington gespeel is.
DIE tweede span van Wellington Krieketklub het Saterdag op die Pen Basson-veld die rekordboeke herskryf toe hulle ’n allemintige 404 lopies aangeteken het.
DIE krieketspan van Novel Paarl Krieketklub het Saterdag vir Malmesbury aangedurf met verskeie senior spelers wat nie beskikbaar is nie.
DIE wisselvallige vertoning van Young Peoples Krieketklub se eerste span het Saterdag voortgeduur toe dié span met 78 lopies teen Victoriane verloor het.
EKONOMIESE boulwerk en positiewe kolfwerk het Saterdag vir Paarl-Oos ’n goeie sege op Pniel besorg.
KLUBS en spanne wat belang stel om hul spelers se fiksheid op peil te hou in die afseisoen, kan inskryf vir die plaaslike seweman-raakrugbykompetisie.
A NATIONWIDE shortage of jet fuel has had the knock-on effect of delaying the opening of the new N1 on-ramp from Paarl that was due to open in time for the Christmas rush.
THE Paarl factory of British American Tobacco is to be downscaled over the next year, affecting 112 of the just over 300 employees.
THE buoyant economy has contributed to another solid performance by Pioneer Foods for the year ended September 2005.
“VOLG die olifante en leer van ander groot Suid-Afrikaanse firmas,” was oudpolitikus Hennie Bester se motivering aan plaaslike kleinsakemanne wat die toekenningsfunksie vir Sakeman van die Jaar van die Wellington Sakekamer bygewoon het.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|