![]() |
|
|
![]()
|
17261. Gemeenskap vereer - 2005-12-01 DIE burgemeester, Herman Bailey, het die publiek uitgenooi om individue en organisasies te nomineer vir gemeenskapstoekennings wat vroeg in die nuwe jaar gemaak gaan word aan individue en organisasies binne Drakenstein.
’n SPESIALE diens word Sondag om 13:00 deur die bekende pastoor Graham Taff van die Rivers of Joy Tabernacle Volle Evangelie Kerk in die Paarl gehou op die Boland-stadion in Wellington.
WELLINGTONNERS wat nog moet planmaak met hul Kersinkopies, kan tot Saterdag gerus gaan loer wat te koop is by die Murray-Mark.
’n KERSMARK word Saterdag by Mooikelder (op die Agter-Paarlpad langs Boland Kelder) gehou van 10:00 tot 17:00.
DIE ACVV Wellington bied ’n heerlike oggend vol verrassings op Dinsdag 28 Februarie aan in die Provence-onthaalsentrum.
Wanting to make your dream come true? Got what it takes to be a successful Agent?
The candidate should have proven experience in this field and be available to work from home if required.
Rappin Donkey Promosies is op soek na 'n op-en-wakker seremoniemeester wat enige gehoor op hulle tone sal kan hou
PEARL VALLEY SIGNATURE GOLF ESTATE & SPA
NOVO PACKHOUSE (PTY) LTD
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|