![]() |
|
|
![]()
|
17551. Moving from curse to blessing - 2005-10-27 ARE you living under a cloud? Do things in your life keep going wrong? It just might be that you are living under a curse.
A SHOW of Friesian horses will be presented at the Friesian Horse Centre in Agter Paarl on 5 November from 10:00.
DIE presidentsverkiesing van die Boland Krieketraad het die afgelope tyd baie soos ’n kriekettoets gevoel wat telkens deur reën onderbreek word en nie tot ’n einde kan kom nie.
DIE Boland o.21 rugbyspan kon Vrydagmiddag net-net nie daarin slaag om die Griekwas in die eindstryd van die B-afdeling te klop nie.
DIE Premierliga stryd tussen Novel Paarl en Van der Stel op Bergzicht is met ’n goeie spanpoging deur die tuisspan gewen.
DIE verwoestende boulaanval van Paarl-Oos se Elroy Abrahams het Saterdag sy span se sege oor Bergrivier Krieketklub gelei.
’n GOED gebalanseerde vertoning deur Wellington Krieketklub het Saterdag die klub hul eerste sege van die seisoen besorg.
DIE eerste krieketspan van Hoër Jongenskool Paarl moes Saterdag die knie buig voor Rondebosch.
DIE fonds-wedstryd wat ten bate van die siek rugbyafrigter, Rudolf Paulse, georganiseer word, is goed op dreef.
’n GESOUTE junior hengelaar van die Paarl kan deesdae ’n viswaterstorie vertel (sonder om te lieg) waarop hy werklik kan trots wees.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|