![]() |
|
|
![]()
|
5131. Partytjie beplan vir 4 000 kinders - 2009-12-10 DIE Valley Chefs beoog om op 23 Desember ’n kinderpartytjie vir sowat 4 000 minderbevoorregte en terminaalsiek kinders in die Paarl- en Wellington-omgewing te hou.
WITH the holidays on our doorstep the Drakenstein Municipality has a kiddies’ holiday program lined up.
DIE eerste ‘Boschfees word op 9 en 10 Desember vanjaar op Stellenbosch gehou as ’n geleentheid waar alumni wat saamtrek vir die gradeplegtighede ’n bietjie Matie-nostalgie kan beleef en gesellig kan saamkuier.
DIE Westelike Provinsie Bloedoortappingsdiens versoek alle belangstellendes om bloed te skenk en so te verseker dat die provinsie se bloedvoorraad stabiel bly, veral met die feesseisoen om die draai.
DIE Cansa Relay For Life se loodsing vind plaas op Donderdag 10 Desember om 19:00 in die Paarlse Stadsaal.
LISTEN to the songs of the Cape with the Cape Malay choir Nagtroepe on Saturday 12 December at the Rural Cape Music Supper Concert at Solms-Delta.
STUDENTS from the Helen O’Grady Drama Academy recently performed at the Old Mill Theatre for parents and friends.
DIE Oude Libertas Amfiteater het oor die afgelope 32 jaar diep in mense se harte gekruip met topgehalte produksies.
THE 2009 La Motte series of classical music concerts will be concluded with a performance by the popular soprano Zanne Stapelberg and guitar virtuoso James Grace at the La Motte Estate in Franschhoek on Saturday 12 December.
THE production It takes 2, featuring Rocco de Villiers (piano), Robert Mitchley (guitar) and Mark Hoeben and Ina Wichterich (dancers) can be seen at the Oude Libertas Theatre on 17 December at 20:15.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|