![]() |
|
|
![]()
|
5941. Family fun at Mountain-bike festival - 2009-09-10 THE Nelson’s Creek Mountain-bike Festival this weekend is the ideal way to beat the winter blues with three days of family fun!
THE Winelands Basketball Lea-gue is off and running.
THE Paarl Boys’ Primary annual golf day will take place on 11 September at the Paarl Golf Club.
DIE o.20-rugbyspan van Paarl Rugbyklub was vanjaar die span om te klop ná hul onoorwonne groepwedstryde.
DIE bekerhalfeindstryd-bepalings vir Saterdag Paarlstreek uitkloptoernooi is:
PAARLSE skoliere wat medaljes ingepalm het tydens die WP Stoeikampioenskappe is HJS se Beyers de Villiers en Landbouskool se Johan de Villiers en Stephan le Roux.
OP Vrydagoggend 2 Oktober word ’n spesiale markdag by Huis Vergenoegd in die Paarl aangebied waar interessante ware en verskeie produkte te koop sal wees.
DIE Wes-Kaapse Staffordshire Bulterriërklub bied Sondag hul Ope Trofeeskou aan op die Brackenfell Krieketterrein in Witelsstraat.
DIE Boeremusiekgilde hou op Vrydag 18 September om 20:00 ’n fondsinsamelingsdans by die Italian Country Club in Denneburg, Paarl.
* Derby. Saterdag (09:30) hou Nuwedrift Primêre Skool en Simondium Primêre Skool derby by Nuwedrift Primêr se skoolgronde. Toegang is R5 per persoon en R5 vir voertuie.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|