868. Ligstraal hou ’n dans -
2011-06-02
DIE Ligstraal Skool vir gestremdes bied op Vrydag 10 Junie vanaf 20:00 ’n Winter- piekniekdans in die Huguenot Gemeenskapsaal aan.
Read More...
869. Leefstylkalender -
2011-06-02
* Reünie. Weltevrede Sekondêr se klas van 1991 beplan hul reünie later vanjaar. ’n Beplanningsvergadering word gehou by die skool op 23 Junie om 19:30. Skakel Cynthia by 082 4932 659 of Janine by 078 2472 630.
Read More...
870. Eendeweer laat skool weer oorstroom -
2011-06-02
VIR sommiges is die afgelope week se swaar reëns ’n seën, maar vir ander is dit ’n vloek - veral vir Weltevrede Sekondêre Skool wat die afgelope jare worstel met ’n deurdrenkte administrasiegebou in die reënmaande.
Read More...