![]() |
|
|
![]()
|
9381. Bella sing hier - 2008-08-21 DIE Paarl Community Church bied 地 sang- en musiekaand aan met Bella, op Sondag om 19:30 in die Strauss-saal.
Klein Nederburg Sekond靡
KOM deel in Kamersvol Geskenke se oggendtee ten bate van Simondium Prim靡 op Donderdag 4 September om 10:00 by die Simondium Country Lodge (R45 tussen Paarl en Franschhoek).
IN 地 taamlik eensydige kragmeting het die span van Hillcrest Saints vir Newtons 地 sokkerles geleer en sodoende sy stem begin dik maak om die liga-kroon te kelder.
DIE ligaverpligtinge van die Paarlstreek begin Saterdag in alle erns met vier spanne wat nog die titel kan verower.
DIE Laerskool Courtrai se jaarlikse Lentedans vind plaas op Vrydag 5 September by Rusticana.
DIE gemeenskap van Paarl-Oos is vandeesweek stom gelaat, nadat drie vermeende moordenaars vry geloop het uit die Kaapse Hooggeregshof.
Dit is lank reeds bekend dat 地 gebrek aan vitamine A die vernaamste oorsaak van voorkombare blindheid by kinders is.
SWAK opsies en treurige verdediging het Saterdag vir Hillcrest United die wedstryd gekos teen Young Hamiltons.
DIE Verenigende Christen Studente Vereniging (VCSV) hou 地 Leierskapsontwikkelingskamp vir jeugleiers van verskillende dinominasies van 12 tot 14 September in Bainskloof.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|