9563. Gimnasium ondersoek bytery in wedstryd -
2008-07-31
’n BERIG in ’n Sondagkoerant dat ’n skoolseun aan die oor gebyt is tydens ’n o.16 rugbywedstryd tussen Hoërskool Gimnasium en Bishops, en dat die wedstryd afgelas is toe dit in ’n bakleiery ontaard het, is volgens Gim se skoolhoof, Basjan Reinhardt “absoluut uit verband geruk”.
Read More...