![]() |
|
|
![]()
|
10631. Dahlia-kwekers stal hul blomme uit - 2008-01-10 Die Wellington Dahlia Vereniging bied sy jaarlikse dahliaskou vanjaar aan op Saterdag 19 Januarie in die Wellington stadsaal.
EK is 地 bewoner van 地 woonstelblok regoor Victoriapark in Markstraat, Paarl. Op 14 Desember het ons gesien hoe twee lede van die publiek in 地 wit voertuig registrasienommer CJ 27056 met een van die parkbewoners (地 dame genaamd Miriam) handel dryf met Krismisrose!
地 GHOLFDAG word Saterdag 15 Maart by die Paarl Gholfklub gehou om fondse in te samel vir Rusoord -tehuis vir bejaardes.
Tik ter waarde van bykans R20 000 is onlangs in 地 voertuig gevind wat deur die Paarl polisie afgetrek is.
DIE bekende prediker Garry Kieswetter besoek die NG Moedergemeente op Wellington van 19 tot 23 Januarie vir 地 reeks dienste.
It is very sad to see the government leaders only coming to our township when they need something from the people - especially when they need our votes.
DIE Paarl Wingerdfees vind plaas op 22 en 23 Februarie.
EK word herhaaldelik gepla deur kamstige kar-wagte wat op my af storm as ek by 地 supermark in die Paarlse Hoofstraat stilhou.
ON 15 and 16 February South Africa will see the hugely successful Cansa Shavathon returning to malls and corporations.
THE Summer School for Iziko Museums of Cape Town will be officially opened on 31 January, at the Iziko South African Museum.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|