12546. Sewestoernooi vir skole -
2007-04-19
SATERDAG vind die jaarlikse sewes-rugbytoernooi by die Klein Nederburg Sekondêre Skool plaas. Wedstryde begin om 09:30 en toegang is R5 (R2 vir leerders).
Read More...
12547. Soccer for youngsters -
2007-04-19
YOUNG soccer enthusiasts are invited to join a soccer training session.
It will be held from Monday at 17:00 at La Rochelle Primary.
Read More...
12548. ANC-raadslid in hof ná aanval -
2007-04-19
DIE ANC-raadslid wat verlede week na bewering handgemeen geraak het met ’n plaaseienaar tydens ’n protes oor die afsetting van ’n werker, het gister in die hof verskyn op aanklag van ernstige aanranding.
Read More...