![]() |
|
|
![]()
|
16161. Wellingtonners skuldig - 2005-12-01 TWEE Wellingtonse sakemanne is skuldig bevind aan die ontvangs en besit van gesteelde voertuie asook regsverydeling.
THE man charged with the murder of a Paarl East church custodian fears for his life in prison.
GRAAG wil ek my ontevredenheid met die Drakenstein Munisipaliteit se nalatigheid uitspreek.
EK bly nog nie lank in die omgewing nie, maar een ding is vir my opvallend - die Paarl Post is elke week vol moord en doodslag met foto’s wat jou hart verskeur.
I WOULD like to bring to your attention to serious mistakes made by Drakenstein Municipality’s financial department.
THE historic Zorgvliet Wine Estate, located in the breathtakingly beautiful Banhoek Valley, invites all music lovers to enjoy an evening of entertainment with light classical music on Thursday 8 December at 19:00.
KOM kuier die naweek op Paarlberg en maak geskiedenis. Vir die eerste keer in meer as 30 jaar sal die amfiteater twee naweke agtereenvolgens gebruik word.
HIER is nou ’n reünie wat nie gemis moet word nie: die Shamrock band hou môreaand reünie ná 30 jaar.
HERS is a story of despair turned into hope and beautiful dreams for the future.
DIE Paarl Liggiesfees skop vanaand af om 18:45 en kan Vrydag- en Saterdagaand ook besoek word.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|