![]() |
|
|
![]()
|
1721. Celebrate Valentine's Day with nostalgic movie - 2011-02-03 ST VALENTINE declared February the month of love and romantics across the country will be looking for new and exciting ways to spoil their loved ones.
’n GRATIS verskeidenheidskonsert vir seniors burgers bo 60 jaar word op Woensdagaand 9 Februarie om 19:00 deur Paarl Rotariërs aangebied in die Paarlse stadsaal.
DIE oudstudente van Paulus Joubert Primęr hou op Vrydag 18 Februarie om 19:30 in die skoolforum hul jaarlikse “Old School Valentine’s Party”.
GOOD news for those cyclists who failed to secure an entry for the 2011 Cape Argus Pick n Pay Cycle Tour, is that substitution entries opened this week.
OP 11 en 12 Februarie hou Nieuwe-Drift Primęr hul jaarlikse karnaval op die skoolterrein.
DIE interkerklike kamp Voluit vir Jesus vind plaas vanaf 18 tot 20 Februarie by Wortelgat, Stanford.
DIE Ware Evangelie Pinkster Kerk hou ’n Gospel-veldtog vanaf 6 tot 13 Februarie agter die ou polisiestasie in Paarl-Oos met die tema ‘Wonderlike dinge is besig om te gebeur’.
BERGRIVIER se eerste krieketspan het Saterdag op Weltevredepark sy eweknie van Piketberg met 51 lopies geklop.
DIE Hoër Meisieskool Paarl bied met trots hul jaarlikse Liefdesroete op 9 en 10 Februarie aan.
KRIEKET * In Saterdag se Jive 20Twintig A-liga wedstryde pak Young Peoples vir Paarl, Coronations vir Wellington en Paarl-Oos vir Maties
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|