![]() |
|
|
![]()
|
2761. Lollos kom kuier - 2010-09-02 LOLLOS kom kuier op 4 September (10:00) by die Paarl Primêre Seunskool se saal in Paarl.
THE Cultivaria arts festival has launched a search for talented local performance artists and musicians.
DIE Paarl Blommeklub vergader Dinsdag 7 September om 19:00 in die saal van die NGK Drakenstein in Denneburg, Paarl.
Gastehuis
fine dining experience essential
DIE Lighuis Familiekerk hou op Sondag 5 September ’n spesiale aanddiens met die tema: Bounce Back.
’n INTENSIEWE driedaagse kursus in boekherstelwerk en papierbewaring word van 26 tot 28 Oktober by die Taalmuseum in die Paarl aangebied.
* Borskanker. Die Reik na Herstel borskanker-ondersteuningsgroep kom op 9 September byeen by Paarl Medi-Clinic se raadsaal.
ROSES UNITED het Dinsdagaand verseker dat hy gekroon word as die nuwe Boland Premierliga-kampioenspan toe hy Abbotsdale op Malmesbury met 36-25 geklop het.
DIE stryd van die Tiere is Saterdag op die Faurestraat-stadion deur die Tiere van Young Peoples gewen, toe hulle die Tiere van Tygerberg met 30-22 geklop het.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|