![]() |
|
|
![]()
|
3281. Splinternuwe Bredieteater aangebied op Wellington! - 2010-06-24 STEYN FOURIE en Neil Rademan is twee van die bekende Suid-Afrikaanse kunstenaars wat gedurende die week van 5 tot 9 Julie aan ’n splinternuwe Wellingtonse fees van musiek en toneelopvoerings gaan deelneem.
THE Old Mill Theatre presents a children’s comedy on Sunday 27 June at 16:00.
THE Gallery at Grande Provence in Franschhoek will host a new exhibition from 4 July to 28 July.
DIE klassieke sprokie Rooikappie en die Wolf, is tot ’n vermaaklike toneelstuk verwerk deur Gaerin Hauptfleisch, wat ook die regie behartig en selfs een of twee verrassende verskynings op die verhoog maak.
’n UITSTALLING deur Diek Grobler word op 10 Julie om 11:00 by die Breytenbach-sentrum in Wellington geopen.
ROSES United het verlede Saterdag die span van Saldanha oortuigend met 32-15 verslaan op die CPUT-veld in Wellington.
DIE Boeremusiekgilde se Boland-tak hou sy Takkompetisie op Saterdag 26 Junie om 16:30 by Noord-Eind Laerskool.
’n MUSIEK en storieprogram ter ere van Tolla van der Merwe word om 20:00 op 2 Julie by die Breytenbach-sentrum se Bôrdienghuis-teater in Wellington aangebied.
DIE Violets Rugbyklub het verlede naweek ’n pragoorwinning oor Pêrel United behaal deur hulle met 48-9 te klop.
THE third event in the Drakenstein Super Cycle Series will be held this Saturday (26 June).
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|