5377. Gehaltesorg met passie -
2009-10-01
VROEG Donderdagogend 24 September het ek en my eggenote met ons dogtertjie (12 maande) na Paarl-Oos Hospitaal gehaas - as gevolg van ’n maagvirus en swak spysvertering was sy ook baie koorsig.
Read More...
5379. Konsert by Strooidakkerk -
2009-10-01
DIE Boland Private Cellar-konsert met die Winelands Orchestra vind plaas op Sondagaand 4 Oktober om 20:00 in die Strooidakkerk in die Paarl.
Read More...
5380. Oorlogsdrama ’n treffer by die fees -
2009-10-01
DIE oorlogsdrama “Môre is ’n Lang Dag” was verlede week in die Paarl ’n treffer op die planke, dekades nadat dit vir die eerste keer opslae gemaak het met Arnold Vosloo in die hoofrol as die skoorsoeker Lappies.
Read More...