5411. Teken- en waterverfkursus in die Paarl -
2009-10-01
’n KURSUS in teken- en waterverfwerk word in die Paarl aangebied van 10 Oktober tot 14 November elke Saterdagoggend (09:00 tot 11:30) in die Jack Meyer Kunssentrum.
Read More...
5412. Damesontbyt -
2009-10-01
’n ONTBYT vir dames wat oor hul lewe nadink, word Vrydag 16 Oktober om 08:30 deur Arbeidsbediening aangebied op die Picardie gasteplaas in Suider-Paarl.
Read More...
5413. Lifestyle Calendar -
2009-10-01
* Peuseldans. Die Primêre Skool Charleston Hill bied op 16 Oktober ’n snack dance aan in die Huguenot Gemeenskapsaal.
Read More...
5419. Hokkie-oorheersing -
2009-09-23
DIE eerste seunshokkiespan van Hoërskool Hugenote het vanjaar die een pak slae na die ander uitgedeel om die hokkieseisoen van 2009 onoorwonne af te sluit in hul liga.
Read More...