![]() |
|
|
![]()
|
7361. Pret by Nederburg - 2009-02-12 KOM ervaar by Nederburg die plesier om op Saterdag 7 Maart self druiwe in die wingerd te pluk en dan te proe hoe dit deur die verskillende stadiums van sap tot wyn gemaak word.
DIE organisasie People Living with Cancer (PLWC) het onlangs ’n tak geopen op Stellenbosch en stel hul dienste beskikbaar vir kankerpasiënte in die streek, insluitend Somerset-Wes en Paarl.
VANAAND om 19:00 is die laaste kans vir Valentyns-geesdriftiges om Hoër Meisieskool Paarl se Valentynsroete te volg.
DID you know that 50% of South Africans don’t even know they suffer from high blood pressure?
DIE 29-jarige Marina Jephthah van die Paarl het deurgedring tot die eindronde van die Mev Suid-Afrika-kompetisie.
BE part of the 350 years of Cape Wines celebrations at the 5th Cape Country Picnic Festival at Bien Donné from 13 to 15 February.
Platex
DIE Bergrivier Hoërskool bied op 20 Februarie om 19:00 in hul skoolsaal ’n Valenstynsbal.
LAND BANK
* Dans. ’n Piekniekdans word op 13 Februarie by Paulus Joubert Primêr gehou om 19:00.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|