![]() |
|
|
![]()
|
8411. Dinner to boost charity - 2008-10-02 THE Alluvia boutique winery in the Banhoek Valley will host its annual ‘Give Me a Chance’ Trust Fund dinner on Friday 10 October in aid of this awe-inspiring charity.
DIE ACVV Noorder-Paarl bied ’n oggend van innerlike skoonheid aan by die NG Kerk Toringkerksaal Woensdag 8 Oktober om 09:30.
’n BOERVROU van Wellington is raad-op met onwettige inwoners op haar plaas in Agter-Groenberg.
DIE Paarl Diabetes Ondersteuningsgroep hou hul laaste vergadering vir die jaar Woensdag 15 Oktober om 19:00 in die Holy Trinitysaal in Hoofstraat, Paarl.
THE St George’s Presbyterian Church in Wellington will host a Centennial Fundraising Dinner on 17 October in the church hall of the Dutch Reformed Church Wellington North.
A TEENAGE boy has been arrested for murder, along with another man.
Die volgende ledevergadering van die Paarl Sakekamer vind op Dinsdag 14 Oktober om 19:00 by die Historium van die Afrikaanse Taalmuseum te Pastorielaan 11 plaas.
’n SWIERIGE modeparade en Lentetee word Saterdag om 15:00 aangebied in die klubhuis van die De Oude Renbaan aftree-oord in Suider-Paarl.
SATERDAG 18 Oktober van 09:00 gaan die Simond Fees by die Bien Donné plaas in Simondium gehou word en almal sal die pret kan geniet tot laatmiddag.
DIE Break A Leg Dramaskool in Wellington het onlangs hul afsluiting vir die jaar gehou met sang, dans en drama.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|