![]() |
|
|
![]()
|
8931. Twee sterf op pas - 2008-07-31 ’n GRU-ONGELUK het die lewe van twee vragmotorbestuurders geëis op Dutoitskloofpas.
NADAT ’n bejaarde dame die goedhartigheid gehad het om haar deur oop te maak vir vier jong vrouens, is sy van juwele en honderde rande beroof.
DIE mense van Salomonsvlei is keelvol.” So sê die wingerdbestuurder van dié plaas, Attie Mitchell. Mitchell is al 26 jaar werksaam op hierdie plaas in Klein Drakenstein en hy voel een met dié plaas.
THE neglected New Orleans municipal sportsgrounds are due for an upgrade.
PAARL detective Insp Karel Rossouw can be a very proud police officer today, after the successful 15 year conviction of two youngsters in connection with a burglary.
DIE Jack Meyer Kunssentrum hou volgende Donderdag 7 Augustus ’n kunsuitstalling by die sentrum van werke deur hul kunsstudente.
"GENOEG is genoeg.” Met hierdie woorde het oudpolisieman Attie Barnard onlangs besluit om die gemeenskap van Wellington bymekaar te bring en sodoende misdaad te help bekamp.
DIE oplettendheid van ’n skof polisiemanne het gelei tot die spoedige terugbesorging van gesteelde boumateriaal en toerusting
THE new gantries on the Bain’s Kloof Pass will soon make it more difficult for truck drivers to use the roads as a short-cut.
THIS year is an important historical landmark for the area. It is the 170th anniversary of the abolition of slavery in the Cape Colony.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|