![]() |
|
|
![]()
|
10721. Gim klop Boland Landbou net-net - 2007-03-01 DIE eerste krieketspan van Paarl Gimnasium het verlede week in ‘n baie gelykop stryd in die Agter-Paarl sy eweknie van die Hoër Landbouskool Boland met twee lopies geklop. ![]()
DIE manne van Paarl-Oos Krieketklub het Saterdag op sy tuisveld ‘n relatiewe lae telling goed verdedig en sodoende vir Stellenbosch/Distrikte met 32 lopies geklop. ![]()
THE Giro del Capo cycling race takes place next week with Paarl making up an integral part of the preliminary event and first stage. ![]()
THE international wheelchair athletes that will be taking part in the second Paarl Rock International Hand-cycling Challenge are already in the country and set to take the title from defending champion and local favourite Ernst van Dyk. ![]()
DIE Tiere van die Young Peoples Krieketklub het Saterdag weer sy rieme styfgeloop toe hy op Kraaifontein met twee paaltjies teen Oostelikes verloor het. ![]()
THE hopes of the Novel Paarl Cricket Club to secure the Super 8 Trophy were dashed on Saturday when they were beaten by the Brackenfell Cricket Club at the Parys grounds. ![]()
DIE manne van Bergrivier Krieketklub was vir die tweede agtereenvolgende naweek aan die wenkant toe hulle Saterdag vir Malmesbury op Weltevredepark met drie paaltjies geklop het. ![]()
* Paarl Rangers Rugbyklub speel Saterdag sy eerste opwarmingswedstryd¯teen Gouda (weg). Sport Dagboek ![]()
DIT blyk omtrent ‘n week van fietsry te wees. ![]()
ATLETIEK-GEESDRIFTIGES kan weer uitsien na voortreflike atletiek wanneer die Boland Junior en Hoërskole-kampioenskap die naweek op Coetzenburg Stadion op Stellenbosch plaasvind. ![]()
|
[ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|