![]() |
|
|
![]()
|
11171. Optog teen geweld - 2006-12-07 KINDERSORG Paarl nooi almal om deel te neem aan ’n optog as deel van die 16 Dae van Aktivisme teen geweld teen vroue en kinders. Dit sal ook dien as bewusmaking. ![]()
FOR four long years Tracy Woodley suffered the effects of a son addicted to heroine. ![]()
PAARL Kidz Beadz is an income generating project for HIV/Aids affected families in Paarl. ![]()
DIE Morrigans Gospel Band van die Huguenot Assembly of God hou Sondagaand van 19:30 ’n sangaand in die Strauss-saal. Toegang is gratis. ![]()
DIE besige Agter-Paarlpad is besig om allerhande afleidings te verskaf. ![]()
CULTIVARIA was ’n klinkende sukses en mense kan maar hul dagboeke nadertrek en die langnaweek van 21 tot 24 September 2007 solank afmerk. Die dinee in Hoofstraat sal weer die voorafgaande Donderdag, 20 September, plaasvind. ![]()
DANCE CREW will perform at Bien Donné in Simondium tonight, tomorrow and Saturday at 20:00. There will also be an art exhibition. ![]()
Die VGK Huguenot hou hul jaarlikse Kers-revue onder leiding van ds Freddie Ayford op Vrydag 15 Desember om 19:30 in die Strauss-saal. ![]()
KAARTJIES is besig om te vlieg vir die piekniekkonsert wat op Vrydag 15 Desember op die Picardie-gasteplaas in die Paarl plaasvind. ![]()
AANHANGERS van sanger Fanie de Jager kan hulself regskuif vir sy optrede Saterdag 16 Desember in die amfiteater op Paarlberg. Fanie sluit die program om 21:00 af. ![]()
|
[ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|