![]() |
|
|
![]()
|
13311. SALES REPRESENTATIVE - 2005-12-07 COLLOTYPE LABELS SALES REPRESENTATIVE Paarl based ![]()
The Berg River Project Joint Venture is con-structing the Berg River Dam near Franschhoek. We offer a variety of employment opportunities to skilled workmen in Cape Town and the Western Cape. ![]()
Experienced beauty therapist required for spa located in Wellington. ![]()
DIE Boland krieketspan het Sondag sy eendagwedstryd teen die OP gewen, maar het weer aan die kortste ent getrek tydens die voorafgaande driedagwedstryd op Boland Park. ![]()
DIE sewesrugbyspan van die Boland is goed op pad om hul nasionale titel te verdedig. ![]()
BELOWENDE middelafstand-atlete van die Boland het die naweek in alle erns begin voorberei vir die komende seisoen by wyse van ’n oefenkamp wat die naweek op Daljosafat Stadion gehou is. ![]()
DIE groot getal toeskouers by Saterdag se derby-krieketwedstryd tussen Novel Paarl en Paarl-Oos moes met gemengde gevoelens terugkeer huis toe nadat dié stryd onbeslis geëindig het. ![]()
DIE nuwe bestuur van die Paarl Rugbyklub is vasberade om die span weer een van die top klubs in die WP se eersteliga te maak. ![]()
DIE Tiere van Young Peoples Krieketklub het Saterdag ’n onoorwonne sege van 64 lopies oor Brackenfell op Daljosafat Stadion behaal. ![]()
’n JONG meisie van Bridge House is besig om die krieketvelde regoor die land aan die brand te speel. ![]()
|
[ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|